コンテンツにスキップ

英文维基 | 中文维基 | 日文维基 | 草榴社区

ファイル:Waterval in Muldersdrif se Loop, Walter Sisulu NBT, b.jpg

ページのコンテンツが他言語でサポートされていません。

元のファイル (2,560 × 1,920 ピクセル、ファイルサイズ: 2.31メガバイト、MIME タイプ: image/jpeg)

概要

解説
Afrikaans: Uitsig op twee Witkruisarendneste (kyk notas in beeldmidde) by die Roodekrans, langs die Witpoortjie-waterval in Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin. Witkruisarende bou soms 'n bystandsnes, of trek soos in dié geval na 'n nuutgeboude nes sonder om die vorige te laat vaar. Een of albei neste kan vir 'n broeisiklus opgeknap word, en albei kan in 'n enkele seisoen tydens opeenvolgende broeisiklusse benut word.

Toe hierdie neste in 2015 afgeneem is, was die territorium se arendspaar wyfie Emonyeni en haar derde lewensmaat, Thulani. Emonyeni was meer as 46 jaar oud in 2015, aangesien sy in 1970 haar opwagting gemaak het. Vroeër in 2015 het hulle 'n kuiken in die onderste nes grootgemaak, wat hul laaste sou wees. Emonyeni het in April 2016 verdwyn, nadat sy saam met 'n derde arend, miskien 'n jonger wyfie, opgemerk is, en daar was geen broeipoging daardie jaar nie. Die dinamika van haar vertrek word nie verstaan ​​nie.[1]

Voor 1994 het slegs die onderste nes bestaan, en die destydse broeipaar was wyfie Emonyeni en haar tweede lewensmaat, Quatele. Die waterval se sproei het soms hierdie nes bereik – die moontlike oorsaak van sommige kuikens se dood. In 1994 is die onderste nes in 'n tweede en geslaagde broeisiklus benut, en weer in 'n tweede maar mislukte siklus in 1996. Die onderste nes is van 2003 tot 2015 uitsluitlik gebruik. Dit is in Maart 2018 deur reën weggespoel, toe die nuwe wyfie, Makatsa, reeds 'n nuwe nes gebou het.[1]

Die bou van die boonste nes het in 1994 begin. Emonyeni het op 7 Mei 1994 die eerste eier daarin gelê, maar albei kuikens sou aan blootstelling vrek. Die opvolgsiklus in die ou nes was egter geslaagd. Mannetjie Quatele het in Maart 1998 verdwyn, wat veroorsaak het dat Emonyeni die boonste nes op 6 April verlaat het. Op 25 April 1998 het mannetjie Thulani verskyn, en 'n broeisiklus is opnuut begin. Die jongeling het op 10 November die territorium verlaat. Teling was in 1999 geslaagd, het in 2000 misluk, maar het in 2001 weer geslaag toe die arende van aanvullende voedsel voorsien is. Broeipogings in albei neste het in 2002 misluk, en broei in die boonste nes is dan gestaak totdat Emonyeni in 2016 verdwyn het.[1]
English: View of two Verreaux's eagle (Aquila verreauxii) nests (see notes near image centre) at the Roodekrans, beside Witpoortjie Waterfall in Walter Sisulu National Botanical Garden. Verreaux's eagles sometimes build a backup nest, or as in this case, move to a newly built nest without abandoning the former. One or either of the nests may be refurbished for breeding, and both may be used in a single season during consecutive breeding cycles.

When these nests were photographed in 2015, the resident eagle pair was female Emonyeni and her third partner, Thulani. Emonyeni was over 46 years old in 2015, as she arrived in 1970. Earlier in 2015 they had raised a chick in the bottom nest, which was to be their last. Emonyeni disappeared in April 2016, after she was apparently seen flying with a third eagle, perhaps a younger female, and there was no breeding attempt that year. The dynamics of her departure are not understood.[1]

Prior to 1994 only the bottom nest existed, and the breeding pair then consisted of female Emonyeni and her second partner Quatele. Spray from the falls was sometimes blown into this nest, the possible cause of death of some chicks. The bottom nest was utilized in a second and successful breeding cycle in 1994, and a second but unsuccessful breeding cycle in 1996. The lower nest was used exclusively from 2003 to 2015. It was washed away by rains in March 2018, by which time the new female, Makatsa, had built a new nest.[1]

Building of the top nest started in 1994. Emonyeni laid the first egg in it on 7 May 1994, but both chicks died. This and the following year's breeding cycles were successful. Male Quatele disappeared in March 1998, causing Emonyeni to abandon this nest on 6 April. On 25 April 1998 a male Thulani appeared, and a breeding cycle was started anew. The juvenile fledged on 10 November. Breeding was successful in 1999, failed in 2000, and succeeded again in 2001 when the eagles were provided with supplementary food. Breeding attempts in both nests failed in 2002, and breeding in the top nest was then discontinued until Emonyeni disappeared in 2016.[1]
  1. a b c d e f Crewe, Dougie (12 September 2022) A SHORT HISTORY of the Verreaux's Black Eagle of Roodekrans, Walter Sisulu National Botanical Gardens, Roodepoort南アフリカ共和国: The Black Eagle Project Roodekrans (BEPR) Group
日付
原典 投稿者自身による著作物
作者 JMK
その他のバージョン Closer view of bottom nest
被写体の位置26° 05′ 31″ 南, 27° 50′ 23″ 東 Kartographer map based on OpenStreetMap.以下のサービスでこの位置を確認する: オープンストリートマップinfo

ライセンス

この作品の著作権者である私は、この作品を以下のライセンスで提供します。
w:ja:クリエイティブ・コモンズ
表示 継承
このファイルはクリエイティブ・コモンズ 表示-継承 4.0 国際ライセンスのもとに利用を許諾されています。
あなたは以下の条件に従う場合に限り、自由に
  • 共有 – 本作品を複製、頒布、展示、実演できます。
  • 再構成 – 二次的著作物を作成できます。
あなたの従うべき条件は以下の通りです。
  • 表示 – あなたは適切なクレジットを表示し、ライセンスへのリンクを提供し、変更があったらその旨を示さなければなりません。これらは合理的であればどのような方法で行っても構いませんが、許諾者があなたやあなたの利用行為を支持していると示唆するような方法は除きます。
  • 継承 – もしあなたがこの作品をリミックスしたり、改変したり、加工した場合には、あなたはあなたの貢献部分を元の作品とこれと同一または互換性があるライセンスの下に頒布しなければなりません。
注釈
InfoField
この画像には注釈がついています: コモンズで注釈を見る

キャプション

このファイルの内容を1行で記述してください
Witpoortjie Waterfall in Walter Sisulu National Botanical Garden, with two eagle nests to the upper left of it (see notes at image center) belonging to the same breeding pair

このファイルに描写されている項目

題材

16 12 2015

0.0125

4.1

11 ミリメートル

26°5'30.998"S, 27°50'22.999"E

ファイルの履歴

過去の版のファイルを表示するには、その版の日時をクリックしてください。

日付と時刻サムネイル寸法利用者コメント
現在の版2021年5月14日 (金) 04:322021年5月14日 (金) 04:32時点における版のサムネイル2,560 × 1,920 (2.31メガバイト)JMKUploaded own work with UploadWizard

以下のページがこのファイルを使用しています:

グローバルなファイル使用状況

以下に挙げる他のウィキがこの画像を使っています:

メタデータ